Die volle betekenis van vergifnis – Past. Jack Martin

Die primêre Griekse woord vir die woord wat Jesus vir vergifnis gebruik het, is aphiemi, ‘n kombinasie van apo, wat “van” beteken en hiemi, wat “om te stuur” beteken.   Aphiemi word 142 keer in die Nuwe Testament gebruik en die meeste daarvan beskryf dade, anders as vergifnis.  Byvoorbeeld, in Markus 1: 34 staan:  “Hy het … Read moreDie volle betekenis van vergifnis – Past. Jack Martin