Die volle betekenis van vergifnis – Past. Jack Martin

Die primêre Griekse woord vir die woord wat Jesus vir vergifnis gebruik het, is aphiemi, ‘n kombinasie van apo, wat “van” beteken en hiemi, wat “om te stuur” beteken.   Aphiemi word 142 keer in die Nuwe Testament gebruik en die meeste daarvan beskryf dade, anders as vergifnis.  Byvoorbeeld, in Markus 1: 34 staan:  “Hy het […]

Redes waarom mense bitter word.

God se Woord leer ons: “Vertrou volkome op die Here en moenie op jou eie insigte staatmaak nie. Ken Hom in alles wat jy doen en Hy sal jou die regte pad laat loop” (Spreuke 3:5, 6). Indien jy egter ag slaan op omstandighede, in plaas van op God, gaan jy probleme ondervind! Jy moet […]

Die Belangrikheid van Empatiese Verhoudings.

Empatie: Die aksie van begrip, bewus wees van, sensitief wees vir en “inleef” in, gevoelens, gedagtes, asook belewenisse van ander, hetsy die verlede of die hede, sonder dat sodanige gevoelens, gedagtes en belewenisse, ten volle kommunikeer word op ‘n objektiewe, duidelike wyse; ook: die vermoë daartoe.  Teenoorgestelde: onsimpatiek. In alledaagse kommunikasie, is empatie die instrument […]