Die volle betekenis van vergifnis – Past. Jack Martin

Die primêre Griekse woord vir die woord wat Jesus vir vergifnis gebruik het, is aphiemi, ‘n kombinasie van apo, wat “van” beteken en hiemi, wat “om te stuur” beteken.   Aphiemi word 142 keer in die Nuwe Testament gebruik en die meeste daarvan beskryf dade, anders as vergifnis.  Byvoorbeeld, in Markus 1: 34 staan:  “Hy het … Read moreDie volle betekenis van vergifnis – Past. Jack Martin

The Big “D”

Causes. Rejection.  If we experienced rejection as a child and the pain of rejection has not been dealt with, we are likely to fear confrontation as an adult.  The moment our ego is hurt, we become depressed.  Rejection has already been discussed, but one of the results of rejection is depression.  Tim La Haye says: … Read moreThe Big “D”

Die Belangrikheid van Empatiese Verhoudings.

Empatie: Die aksie van begrip, bewus wees van, sensitief wees vir en “inleef” in, gevoelens, gedagtes, asook belewenisse van ander, hetsy die verlede of die hede, sonder dat sodanige gevoelens, gedagtes en belewenisse, ten volle kommunikeer word op ‘n objektiewe, duidelike wyse; ook: die vermoë daartoe.  Teenoorgestelde: onsimpatiek. In alledaagse kommunikasie, is empatie die instrument … Read moreDie Belangrikheid van Empatiese Verhoudings.

Biblical Pastoral Care and Counselling

Biblical pastoral care makes use of a variety of approaches. Despite a basic premise that exists as a result of the Church’s unity in Christ and the acceptance of the Bible as an absolute standard, Biblical Pastoral Caregivers differ in personality, training, experience, the setting in which they operate and the type of clients whom … Read moreBiblical Pastoral Care and Counselling